100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Elders, Frankryk op die kassie

Written by on July 4, 2023

Erns Grundling stap voor die rugby Wêreldbeker later vanjaar in Frankryk afskop, deur die land in Elders, Frankryk.
Hy doen nie net by bekende Suid-Afrikaners wat daar woon (insluitende rugbyspelers) aan nie, maar ontmoet ook interessante karakters van oraloor op die Franse deel van die Camino.
Hy het voor die reeks gisteraand op kykNET begin vertoon het, met die Verkas-span gesels.
Luister hier:

Sien ook: Innibos 2023 oortref verwagtinge


×