100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Innibos 2023 oortref verwagtinge

Written by on July 3, 2023

Innibos, wat gister tot ‘n einde geloop het, het verwagtinge oortref.

Innibos Nasionale Kunstefees is in 2019 laas aangebied en niemand het werklik geweet wat om vir die 2023-weergawe te verwag nie, sê bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs.

Die ondersteuning by Innibos het egter hul verwagtige oortref.

Verskeie produksies (en daar was iets vir elke smaak) is uitverkoop, en die wêreldgehalte kunstenaars kon Saterdag tussen 25 000 en 27 000 besoekers lok (die presiese bywoningsgetalle moet nog geoudit word).

Jacobs het die Laeveldse gehoor ook uitgesonder vir hul gasvryheid teenoor die besoekers.

Sy gesels met Sonop Ontbyt. Luister hier:

 

Sien ook: Feesvlinder resensie: Grensloos by Innibos

 


×