100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nóg reën vir die Laeveld voorspel

Written by on February 16, 2023

Na volgehoue, swaar reën en grootskaalse oorstromings in die Laeveld, verwag die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) nog reën vir die volgende week.
Sien ook: Mpumalanga swaar getref deur oorstromings
Weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, sê dit behoort teen Saterdag weer te verskerp, met neerslag van meer as 20 mm wat verwag word in Limpopo en die noorde van Mpumalanga.
Dit sal na verwagting eers teen Maandag bedaar.

Foto: Satelietfoto 15 Februarie 2023 (SAWD)


×