100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nelspruit Lionsklub help jou om ander te help

Written by on October 12, 2023

Kos en klere vir behoeftiges en medikasie en samekomste vir bejaardes is net ‘n klein deel van wat die Nelspruit Lionsklub in die gemeenskap doen.
“Ek woon al 40 jaar in hierdie gemeenskap,” vertel Koos Schoonraad. “Ek het my kinders hier grootgemaak en gewerk en dit is nou vir my ‘n geleentheid om terug te gee aan hierdie gemeenskap.”
Daar is baie maniere vir jou om ook betrokke te raak.
“Die nood word groter, maar die lede word minder. Ons benodig vars bloed,” sê Gery van Gelder.
Hulle gesels met Amanda oor hoe jy ook deel kan word van jou gemeenskap deur die Nelspruit Lionsklub.
Luister weer:

Sien ook: Sonop gaan Bos teen rommel in die wildtuin

Lees meer oor die internasionale organisasie hier:


×