100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nellies wen Mpumalanga Topskole swem 2022

Written by on November 4, 2022

Laerskool Nelspruit het algeheel eerste geëindig by die Topskole swem-kampioenskappe om as die beste laerskool in Mpumalanga gekroon te word.
Die swemspan was die algehele junior wenners, algehele senior wenners, én algehele laerskool wenners vir 2022.
In die juniors was die seuns- en dogterspanne eerste. Laerskool Nelspruit spog ook met die beste senior seunspan. Die dogterspan eindig algeheel derde.
Marno Bothma is aangewys as die beste junior seun met sy individele prestasie van die dag.


×