100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nellies bied hul 27ste revue aan

Written by on May 8, 2023

Dit is revue-week by Hoërskool Nelspruit. Konsertgangers kan uitsien na tydlose treffers op die maat van energieke dansers en sangers.
Wat beteken Aeternum? Kom vind uit by NHS se 27ste revue van 9 tot 13 Mei.
Ester de Kock en Berno Venter het in die ateljee kom gesels oor vanjaar se produksie.
Luister weer hier:


×