100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

BoxofTrix wemel van plaaslike talent

Written by on May 8, 2023

Mason Schwulst speel die titelrol in “Boxoftrix: The Musical” wat vanaf Woensdag by die Barnyard Theatre in Casterbridge op die planke is.
Die rolverdeling is propvol plaaslike talent met die storie wat rofweg geskoei is op dié van Asterix.
Schwulst het saam met Felicia Lemmer by Amanda in die ateljee kom kuier.
Luister weer hier:


×