100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Phelophepha-trein vir twee weke in Mbombela

Written by on May 8, 2023

Die Transnet Phelophepha-trein het vanoggend by die Nelspruit-stasie aangekom.
Die LUR vir gesondheid in Mpumalanga, Sasekani Manzini, het die mobiele kliniek verwelkom.
Dit bied vanaf vandag tot Vrydag en weer die hele volgende week (15 tot 19 Mei) gratis gesondheidsdienste aan die publiek.
Dit sluit in onder meer oogtoetse, tandheelkundige behandeling, toetse vir diabetes en berading wat gratis aangebied word of teen baie lae kostes.
Kontak 078-680-2248 om ‘n afspraak te maak.

Foto: Die trein arriveer in Maart in die Noord-Kaap.


×