100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Plaaslike sangers dalk deel van Die Kontrak 3

Written by on May 4, 2023

Twee plaaslike kunstenaars, Sais du Plooy en Tiffany Steyn, het vanjaar ingeskryf vir Die Kontrak 3.
Op 15 Mei sal die top-24 amptelik op sosiale media bekend gemaak word.

Die top 24 semi-finaliste sal dan ‘n oudisie aflê deur op te tree by ‘n geleentheid in Pretoria op 25 Mei.
Opnames vind vanaf 31 Mei plaas. Hier sal die mentors elk twee deelnemers kies om die top-8 saam te stel.
Die top-8 sal dan elk met ’n Coleske-kontrak in die hand week-ná-week in uitkloprondes meeding tot daar ’n top-2 is.
Die wenner word uiteindelik by Afrikaans is Groot aangekondig.
Sais en Tiffany het met Sonop Ontbyt oor hul musiekdrome gesels.
Luister weer hier:


×