100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Moontlike plan met oorbevolking van diere in Marloth Park

Written by on March 28, 2024

Daar is te veel diere in Marloth Park, en Nkomazi-munisipaliteit dring al vir agt jaar daarop aan dat hulle uitgeskiet moet word.

Tog is daar hoop, volgens Cindy Benson, van die Marloth Park-belastingbetalersvereniging, met die nuwe munisipale bestuurder wat insien dat daar nie in so ‘n dig geboude residensiële area geskiet mág word nie.

Inwoners wil oor die algemeen eerder die diere in boma’s vang en Lion’s Spruit toe verskuif.

Luister hier:

Sien ook: Luiperd-aanval: Man baklei kaalvuis terug – Radio Laeveld

 


×