100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luiperd-aanval: Man baklei kaalvuis terug

Written by on March 27, 2024

‘n Kampeerdery in die Kgalagadi-oorgrenspark het vroeër vandeesmaand ’n angswekkende beproewing vir die Kaapse egpaar, Gavin and Jill Allderman, geword toe ‘n uitgehongerde luiperd hulle in die nag aangeval het.

Hy vertel vir Sonop gaan Bos die storie wat jou hare laat rys.

Luister weer:

Sien ook: Top kunstenaars die naweek in Marloth Park te sien


×