100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Man vroegoggend in Sonpark vermoor

Written by on October 11, 2023

‘n 51-jarige man is vanoggend om ongeveer 7-uur op pad werk toe by Sonpark-sentrum in Mbombela doodgeskiet.

Sy aanvaller is ‘n senior reaksie-offisier by ‘n plaaslike sekerheidsmaatskappy.

Die 41-jarige aanvaller het na die voorval iewers anders gaan parkeer en homself ook om die lewe gebring.

Volgens die polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, was hulle moontlik in ‘n liefdesdriehoek betrokke.

Luister:

Sien ook: Vermeende transitorower gee homself oor


×