100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Finaliste vir KLCBT-toekennings 2023 bekend

Written by on October 9, 2023

In hierdie week se episode van Laeveld Ervaring maak die operasionele bestuurder van die Kruger Kamer vir Sake en Toerisme, Linda Grimbeek, die finaliste bekend vir vanjaar se gesogte KLCBT-toekennings.
Luister hier:

Sien ook: Krisiskomitee ondersoek oplossings vir Lebombo