100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Van Oekraïne na Nelspruit tot Portugal

Written by on August 22, 2022

Nadiya Bezhnar het uit haar geboorteland gevlug toe Rusland Oekraïne aan die einde van Februarie binnegeval het.
Sy en haar Suid-Afrikaanse man, Derrick, en hul jong seuntjie Lev, het hulself tydelik in Nelspruit gevestig, maar het die naweek na Portugal vertrek.
Dit is meestal te wyte aan haar werk, maar hulle sal natuurlik nog gereeld kom kuier.
Nadiya het vir Ludi en Mireille vertel dat sy nie meer soos ‘n vlugteling voel nie. Luister weer hier.


×