100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Gesin verloor alles in huisbrand

Written by on June 16, 2022

Die Mair-gesin het verlede week alles in ‘n huisbrand naby Church Unlimited buite Nelspruit verloor.
Hugh Williams (65) is in die brand oorlede.
Sy dogter, Chanell, haar man Richard, hul agtjarige dogter en 20-jarige seun het hul dank betuig vir die oorweldigende ondersteuning wat hulle sedertien van die gemeenskap ontvang het.
Richard het met die Ontbyt-span gesels. Luister weer hier:

Enige hulpbydraes kan by die Radio Laeveld-ateljee in Sonpark afgegee word.


×