100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hardloper durf 90 km aan ten bate van Nelspruit Hospice

Written by on June 15, 2022

Die diens wat Nelspruit Hospice in die gemeenskap verrig is van onskatbare waarde.
Verskeie van die organisasie se grootste bronne van inkomste is egter die afgelope twee jaar tot niet.
Landi Bezuidenhout sê hulle het tans genoeg fondse om slegs tot Oktober operasioneel te kan bly.
Daarom het Fanie Bekker besluit om vanjaar die Comrades ten bate van hierdie organisasie te hardloop.
Ondersteun Nelspruit Hospice deur hom per kilometer van die wedloop (90 km) te borg.
Jy kan ook, kyk net hoe:


×