100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 29 van 2022

Written by on July 22, 2022

In die nuus uit die Laeveld die week: SANParke-werknemer geskors oor video waarin mense ‘n dooie luiperd slaan, vrou word weer aangekla van moord op bejaarde in 2018, stemmery sluit vandag vir Dorp van die Jaar en die Pumas hou Maandag hul Curriebeker-oorwinningstoer in Mbombela.
Luister die hooftrekke hier.

Foto: Kaptured Concepts


×