100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Ekotoerisme en avontuursport die toekoms

Written by on April 26, 2023

Nuwe dinge is nodig vir toerisme om in die Laeveld te groei.
Dit was die boodskap van Oupa Pilane, hoof van Kruger-Laeveld-toerisme (KLT), by die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) se algemene jaarvergadering.
Linda Grimbeek sê die fokus behoort te wees op ekotoerisme en avontuursport, waarvan die Laeveld maklik die spilpunt kan word.
Sy gesels met Robin oor die ontginning van potensiaal in hierdie week se aflewering van Laeveld Ervaring.
Luister weer hier:

Foto: Fankie Phoku / Skyway Trails

Luister ook: Laeveld Ervaring: Groot skoonmaakaksie in Mbombela Vrydag


×