100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met jagluiperds: Ep. 4

Written by on April 26, 2023

Elke Woensdagoggend kuier Sonop Ontbyt in die bos en gesels oor bewaring.
Deon Cilliers van Cheetah Outreach Trust vertel hulle meer oor die bewaring van vrylopende jagluiperds, ‘n bedreigde spesie.
Wêreldwyd is daar slegs sowat 7 000 jagluiperds oor, waarvan 70% buite bewaringareas voorkom.
Luister weer hier:


×