100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laerskool Malelane vernuwe op 75 jaar

Written by on February 15, 2023

Laerskool Malelane bied vanjaar die Panorama interlaer-atletiekbyeenkoms vir mediumskole aan.

Die hoof, Gerben Janse van Rensburg, sê hulle skop daarmee ook die skool se 75ste verjaarsdagviering af.

Die byeenkoms sou aanvanklik Vrydag, 17 Februarie plaasgevind het, maar moes uitgestel word weens die volgehoue reën tot Dinsdag, 21 Februarie.

Hy gesels met die Verkas-span oor hoe hulle die skool ‘n nuwe baadjie aantrek om dié geleentheid te vier.

Daar is voorwaar baie om oor te spog. Luister weer hier.


×