100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Goeie vooruitsig vir sitrusoes vanjaar

Written by on February 15, 2023

Die EU se besluit verlede jaar om hul wetgewing oor sitrus te midde van Suid-Afrika se uitvoerseisoen te verander, het verreikende gevolge vir die plaaslike bedryf gehad.
Justin Chadwick, uitvoerende beampte van die Sitrusgroeiersvereniging van Suider-Afrika (SGV) gesels met Charles oor die uitdagings wat sitrusboere het.
Hulle bespreek ook die vooruitsigte vir die bedryf vanjaar. Luister weer hier.


×