100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kleinsake-ekspo wil ondernemings na volgende vlak neem

Written by on November 15, 2023

Janine De Bruno Austin is ‘n ou Laevelder wat onlangs weer haar intrek geneem het en sy is vol planne om klein ondernemings, wat dalk nog nie eens ‘n besigheid is nie maar eerder ‘n stokperdjie, na die volgende vlak te help neem.
Sy sê vir die Verkas-span dat baie mense wat net naweke by plaaslike markte uitstal, eintlik volwaardige nywerhede kan word weens die aard van hul produkte.
Luister weer hier:

Sien ook: TRACN4-tydren die naweek in Dullstroom


×