100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

KLCBT-toekennings: Inskrywings open

Written by on July 19, 2023

Inskrywings en nominasies vir die gesogte, jaarlikse KLCBT-toekennings is nou oop.

Operasionele beampte van die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT), Linda Grimbeek, nooi plaaslike ondernemings om in te skryf.

Inskrywings sluit reeds 22 September.

Vanjaar het die seremonie ‘n Las Vegas-tema.

Slegs 15 toekennings word gemaak, waarvan etlike Laeveldse ondernemings en individue beloon vir hul bydrae tot die gemeenskap.

Sy gesels tydens Laeveld Ervaring oor die toekennings, toerisme en veiligheid.

Luister weer hier:

Sien ook: Laeveld Ervaring: Ehlanzeni-distrik-ontwikkelingsmodel vorder


×