100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Junior Ereveldwagters nou weer in die Laeveld

Written by on November 15, 2023

Vir die toekoms van natuurbewaring is dit belangrik om kinders van jongs af blootstelling te gee aan die geleenthede in bewaring en gasvryheid.
Die Junior Ereveldwagters word daarom weer op die been gebring in die Laeveld.
Chris Daniel van die SANParke Ereveldwagters gesels met Neels.
Luister weer hier na vandag se episode van Sonop gaan Bos:

Sien ook: Sonop gaan Bos: Briek vir wildlewe in die NKW


×