100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ivy en Valentine wees gelaat in Kaapsehoop

Written by on March 28, 2023

Mariska Redelinghuys van Kaapsehoop Horse Trails maak die afgelope weke al twee wildeperdjies wat onlangs wees gelaat is, met die hand groot.
Ontmoet vir Ivy en Valentine.

Redelinghuys gesels met Mireille oor hoe hulle groep vrywilligers na die perde omsien.
Een van die grootste uitdagings is hoe emosioneel mense raak wanneer iets sleg met die perde gebeur.

Luister weer hier:


×