100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Oorlewing 101 met GRIP

Written by on March 28, 2023

Om aangeval te word, is nooit jou skuld nie.
Dít is die boodskap van Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van The Greater Rape Intervention Project (GRIP), wat self ‘n brutale aanval oorleef het.
Sy gesels met Johanné Strydom in die eerste aflewering van hul weeklikse program.
Luister hier – GRIP Oorlewing 101: Program 1

Sou die ondenkbare gebeur en jy word aangeval, het jy verskeie regte wat beskerm moet word wanneer die geregtelike proses daarna begin.
Menseregte-aktivis Themba Mdlovu van GRIP gesels saam met Lokotsch in die tweede aflewering.
Luister hier – GRIP Oorlewing 101: Program 2


Sien ook:
Weet wat om te doen wanneer die ondenkbare met jou gebeur


×