100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Wat jy nie wíl hoor nie, maar móét

Written by on March 29, 2023

As jy net hoor wat jy wil, luister jy nie, sê Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT).
Haar raad aan sakemense vandag is nie wat hulle aldag wíl hoor nie, maar moet weet.
Alles is heeltyd besig om te verander: Wat in die verlede gewerk het, tel nie meer nie.
“Jou reaksie op iets is magtiger as jou omstandighede. Klim self in en maak ‘n verandering en raak betrokke.”
Sy gesels met Robin. Luister weer hier:

Luister ook: Laeveld Ervaring: Wat jy nie wil hoor nie maar moet


×