100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Gesin verloor alles in huisbrand

Written by on June 7, 2022

‘n Bejaarde man is vanoggend dood toe die huis waarin hy saam met sy dogter, haar man en hul twee kinders (‘n 20-jarige seun en 8-jarige dogter) gebly het, afgebrand het naby Church Unlimited buite Nelspruit.
Hy was ten tyde van die voorval alleen tuis. Paramedici het hom probeer red, maar hy is op die toneel dood verklaar. Volgens ooggetuies het die gesin alles in die brand verloor.
Enige hulpbydraes kan by die Radio Laeveld-ateljee in Sonpark of by Church Unlimited afgegee word.


×