100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Foto’s: KLCBT-toekenning wenners 2023

Written by on October 25, 2023

Die wenners van die gesogte jaarlikse Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT)-toekennings is Vrydagaand aangewys.

Vanjaar is die gesogte President se Toekenning aan Buscor uitgeloof.

Linda Grimbeek, operasionele bestuurder van die KLCBT, sê dié toekenning is vir ‘n instansie waarsonder jy die Laeveld glad nie kan indink nie, omdat sy bydrae so groot is.

Hier die die wenners:

Die KLCBT / PriceWaterHouseCoopers Emerging Entrepreneur: Angels View


Die KLCBT / Pronto Computer Solutions Young Entrepreneur (jonger as 35): Locita 360

Die KLCBT / Buscor Township/Rural Enterprise: PostNet Malalane

KLCBT toekennings 2023
Die KLCBT Sappi Limited Nelspruit Community Service Award: Sinani Noma Kanjani
KLCBT toekennings 2023

Die KLCBT / Crossing SuperSpar Nelspruit Social Investment/Philanthropy Award: De Hollander familie van Hectorspruit

KLCBT toekennings 2023

Die KLCBT / Halls Properties Alan Bachelor Sustainability Award: Africa Green Earth Projects


Die KLCBT / Nashua Lowveld Tourism SMME: Hazyview Sun Hotel
KLCBT toekennings 2023

Die KLCBT / Nkambeni Safari Camp Kruger National Park Large Tourism Enterprise: Mdluli Safari Lodge

Die KLCBT / Tshwane University of Technology TUT Innovation Award: Internship Success


Die KLCBT / Nelspruit Fasteners Small Business Enterprise: Flower Market Nelspruit Mpumalanga
KLCBT toekennings 2023

Die KLCBT / Buco Hardware Buildware Large Business Enterprise: Gundle Plastics – Nelspruit

Die KLCBT / Konica Minolta SA Customer Service Award en KLCBT / Tracker Connect Medium Business Enterprise: Motswako Mbombela

KLCBT toekennings 2023

Die KLCBT / Manganese Metal Company (MMC) President’s Award: Buscor

Grimbeek wei oor die wenners uit tydens die week se episode van Laeveld Ervaring.

Luister hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos: Briek vir wild in die Krugerwildtuin


×