100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos: Briek vir wildlewe in die NKW

Written by on October 25, 2023

Daar is verskeie uitdagings om die wildlewe in die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) teen mense te beskerm.
‘n Groot probleem is mense wat diertjies op die pad raakry.
Roland Mastnek van die SANParke Ereveldwagters vertel vir Sonop Ontbyt dat dit dikwels gebeur al hou bestuurders by die spoedbeperking van 50 km/h op teerpaaie.
Toepassing brandpunte meet en probleem te kwantifiseer deur toepassing om dit aan te meld.
Endangered Wildlife Trust (EWT) het egter ‘n toepassing geskep waarmee besoekers gevalle aan kan meld.
Mastnek sê die data sal hulle help om brandpunte te identifiseer.
Luister hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met vuurwapens


×