100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Die provinsiale regering beoog om spaza-winkels te help. 

Written by on March 31, 2020

Mpumalanga se premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het Dinsdagmiddag tydens ‘n inligtingsessie aan die media bevestig dat baie inwoners in veral landelike gebiede spaza-winkels moet benut. Spaza-winkels word dikwels deur die polisie gesluit vanweë ‘n tekort aan permitte om handel te dryf. Die provinsie sal daarom tydens die tydperk in afsondering poog om die winkel-eienaars te help om permitte te verkry, of om die regulasies te help verslap. 
Na berigte vroeër oor haar eie gesondheid het sy bevestig dat daar geen probleem met haar gesondheid is nie.

×