100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Comdatech Afrika-wenner met KI

Written by on June 9, 2023

Richard Davis het slegs ‘n paar jaar gelede Comdatech in sy motorhuis in Witrivier begin.
Vroeër die maand het die maatskappy as wenner teruggekeer van Marakesh, Marokko, waar hulle die Africa IoT&AI Challenge by GITEX Africa gewen het.

Clifton Walesmit van Comdatech by GITEX.

Comdatech het Suid-Afrika verteenwoordig met nuwe teen-betreding tegnologie vir heinings wat deur Kunsmatige Intelligensie (KI) ontwikkel is.

Richard Davis Comdatech Africa IoT&AI Challenge 2023

Richard Davis van Comdatech.

Hy gesels met Gerhardt en Andi.
Luister weer hier:

Sien ook: Plaaslike ondersteuning help vordering teen stroping


×