News

Page: 5

Die Nelspruitse streekshof het ‘n plaaslike man skuldig bevind aan bedrog nadat hy sy werkgewer met ongeveer vyf miljoen rand bedrieg het. Mark Bezuidenhout is 10 jaar tronkstraf opgelê vir dié oortreding. Bezuidenhout het 19 voertuie aan verskeie kliënte verkoop waarna die geld in sy persoonlike bankrekening gedeponeer is. Medepligtige, Marie Niewenhys, het dan die […]

27 verdagtes is in hegtenis geneem tydens intelligensiegedrewe bedrywighede in Hluhluwe in Noord-KwaZulu-Natal, Acornhoek in Mpumalanga, en Phalaborwa in Limpopo. Tydens die inhegtenisnemings het die span op ‘n renosterhoring, drie vuurwapen-knaldempers, ses ongelisensieërde vuurwapens en ammunisie beslag gelê. Daar is ook ander items wat gebruik kon word om wilde diere dood te maak, gevind. Die Rhino […]

Die Mosambiekse regering het ‘n besluit goedgekeur wat voorsiening maak vir groter beheer oor wie die land se grense oorsteek. Van nou af kan buitelandse minderjariges wat Mosambiek binnekom, vergesel van enige volwassene of enkelouer, dit net kan doen met ‘n magtiging wat deur die notaris erken word. As dit nie deur die ouers vergesel […]

Die afgelope twee maande is honderde diere, insluitend sebra, blouwildebeeste en rooibokke, van die Kruger Nasionale Park, na die Zinave Nasionale Park in Mosambiek verskuif. Die Zinave Nasionale Park – van vierhonderd en agt duisend hektaar – herstel nog steeds van die burgeroorlog. Die diere is deur die Suid-Afrikaanse Departement van Omgewingsake aan Mosambiek se […]

September 11, 2018

In die Kruger Nasionale Park het ‘n kwart van die park se buffelbevolking, byna die helfte van seekoeie en tot 40% van die bome en struike in sommige dele glo gevrek as gevolg van die afgelope droogte. Dit was glo slegs in sommige dele van die park. Minstens een private wildreservaat het 75% van sy […]

Twee oud-Valke is skuldig bevind op vier aanklagtes van bedrog, diefstal, vervalsing en meineed. Die twee voormalige lede van die georganiseerde misdaad-eenheid in Mpumalanga, Richard Lekotswane Nkwanyana en Peter Mathekanyana Molapo, het voor die Middelburgse streekhof verskyn. Albei beskuldigdes was daar gestasioneer. Nkwanyana was die hoof van die anti-korrupsie-eenheid, terwyl Molapo by die Valke-kantore daar […]

‘n Sekerheidswag wat by die Kruger Nasionale Park in diens is, is vir stropery in hegtenis geneem, het SANParke bevestig. Isaac Phaahla, woordvoerder, het gesê die verdagte het saam met drie ander mans op Saterdag 25 Augustus die park probeer binnegaan. ‘n Ander sekerheidswag wat aan diens was tydens die voorval, het gedink die viertal […]

Twee van die drie verdagtes wat in hegtenis geneem is nadat hulle in besit was van gevaarlike plofstowwe, is deur die Nelspruit-streekshof borgtog geweier. Mosambiekers Isidro Antonio Cossa, en Xavier Rogerio Uurindja, is nie gevra om te pleit nie en sal vandag weer voor die hof vir ‘n borgtogverhoor verskyn. Die derde verdagte, Silver Ndlovu, […]

‘n 34-jarige pastoor is deur ‘n onbekende man doodgeskiet terwyl hy ‘n kerkdiens in Doornkop, buite Middelburg, gelei het. Kolonel Mtsholi Bhembe, polisiewoordvoerder, het gesê dat Pastoor Christopher Mokwena Woensdagaand omstreeks sewe uur ‘n diens gedoen het toe ‘n man hom uit die kerk dwing deur ‘n vuurwapen op hom te rig. Die verdagte het […]

Twee lede van die studenteraad is geskors na die betogings by die Universiteit van Mpumalanga, vroeër dié week. Die president van die studenteraad, Mcolisi Ngcamphalala en Wandile Shabangu, die tesourier en Mbombela CRC-voorsitter, is geskors. Dit volg na hulle Dinsdag die pad na die universiteit versper het, en aangedring het dat dat bestuur hulle bekommernisse […]


Current track

Title

Artist

Background