100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Botsing op R38 eis vier lewens 

Written by on May 28, 2025

Vier mense is gisteraand dood toe ʼn bakkie en ʼn sedan reg van voor op die R38 tussen Kaapmuiden en Louw’s Creek gebots het. 

Na die motor die bakkie getref het, het dit uitgeswaai en ook teen ʼn vragmotor gebots.

Die bestuurder van die motor en drie passasiers is dood, terwyl geen insittendes van die bakkie op die toneel gevind is nie.

Die woordvoerder van die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid, Moeti Mmusi, sê roekelose en nalatige bestuur word nie uitgesluit as oorsaak nie.

Luister:

 


Continue reading