100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Bossies ondersoek nou georganiseerde misdaad

Written by on July 6, 2023

Albert Gryvenstein ís Bossies Community Justice (BCJ).
Hy gesels met Adriaan oor hoe hierdie nie-winsgewende organisasie ontwikkel het tot waar dit vandag georganiseerde misdaad soos stropery en transitorooftogte in die Laeveld ondersoek.
“Dit raak vir ons gevaarlik wanneer ek te veel verkondig wat ons werklik doen,” sê hy. “Ek werk baie saam met die Valke, maar ons hou dit naby aan die bors want ons stel ons lewens in gevaar.”
Luister weer hier:

Sien ook: Plaasmoorde onder die loep met BCJ


×