Die moorde op ten minste drie boere binne minder as twee weke op hul plase in Mpumalanga het landelike veiligheid opnuut onder die loep geplaas.
Lees meer: Macadamia boer wreed vermoor buite Mbombela
Die ervare ondersoeker Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice het met Ludi en Mireille daaroor gesels. Luister weer hier.




