100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Bok en kie skop Innibos volgende week af

Written by on June 22, 2023

Bok van Blerk is op pad na die Laeveld om Donderdag, 29 Junie, saam met onder meer Appel, Elandré, Francois van Coke, Kurt Dareen en Riana Nel Innibos af te skop met die Huisgenoot-afskopkonsert.
Bok gesels met Andri.
Luister weer hier:

Sien ook: Jan Blohm bring kuns na die Liedjiebos
Innibos vind vanaf 29 Junie tot 1 Julie in Mbombela plaas.
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×