Luisterpaneel
Op Jou Radio 100.5FM Radio Laeveld
Event info
Date: | September 3, 2018 |
---|---|
Time: | 18:00 |
Location: | Op Jou Radio 100.5FM Radio Laeveld |
Phone: | 013 741 2213 |
Details
Daar is plek beskikbaar op ons Luisterpaneel.
Word deel van die span en lewer jou insette met betrekking tot die programinhoud op 100.5FM.
Die paneel word min of meer kwartaaliks genooi om te deel in die besluite wanneer daar oor programinhoud gesels word.
Vul die Marknavorsing vorm in en wanneer jy op uitnodiging gevra wor om jou insette te lewer, luister ons graag nou jou voorstelle.
Luister Maandag 3 September van 18h00-21h00 wanneer ons die rolle omruil – en ons luister na jou!