100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

2 500 km op ‘n trekker vir welsyn

Written by on June 15, 2023

Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa pak volgende maand die taak aan om 2 500 km deur vyf provinsies af te lê met ‘n trekker vir welsyn.
“On Track-tor for Charity” is bedoel om R1 miljoen in te samel vir drie behoeftige kinders wat groot operasies benodig.

Met die rit tussen plaasgemeenskappe wys Hattingh ook sy ondersteuning vir die 911 Riders se kruistog vir bewusmaking oor plaasmoorde.
Hulle vertrek op 2 Julie met die trekker vir welsyn en motorfietse vanuit Witrivier.
Hy gesels saam met Leigh van der Merwe van Mahindra met Sonop Ontbyt.
Luister hier:

Sien ook: Pediatric Care tevrede met motorfietsrit vir mediese sorg


×