100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Word slim oor skuld

Written by on November 16, 2020

Skuld is ‘n verpligting waar ‘n ooreenkoms met ‘n skuld eiser, kridiet voorsiener of dienste verskaffer aangegaan word. Dit vereis dat een party, gewoonlik die skuldenaar ‘n geooreenkome bedrag moet terug betaal oor ‘n tydperk.

“Skuld is wanneer jy meer geld uitgee as wat jy kan bekostig,” Charl Pienaar.

Pienaar gee ‘n paar wenk van skuld.

Pienaar sê skuld is gevaarlik en kan lei tot stres en mediese probleme. Skuld is ook duur want daar is verskeie onkostes wat daaraan gekoppel word soos rente en administratiewe kostes. 

Hoë skuld kan veroorsaak dat jy meer betaal as wat die item werd is.

Skuld word gemaak wanneer items wat buite ‘n persoon se bereik is, bekostigbaar maak.

Wanneer daar skuld gemaak word, maak seker dat die terme van die kridiet ooreenkoms verstaan word, soos die termy wat dit af betaal moet word en wat is die rente wat betaal moet word.


×