100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Coca Cola produkte in die slag

Written by on November 16, 2020

Coca-Cola skraap 200 van hulle koeldranke dit na hulle verkope weens inperking gedaal het.
In ‘n verklaring het hulle gesê van hierdie drankies in die hidreerende kategorie gaan wees, wat insluit Powerade, Smart Water en TAB.

Die maatskappy sê dat helfte van hulle handelsmerk se produkte net 2% van hulle inkomste genereer.
Die rede agter die besluit is om die produkte met die sterkste potensiaal die meeste te laat groei.
Ten spyte van die feit dat hulle hierdie produkte gaan stop, gaan hulle kyk na ander tipe drankies wat hulle kan maak.

Charlotte Jansen van Vuuren, dieetkundige by Nutrigist het gesels oor wat is die verskil tussen kunsmatige- en natuurlike versoeters en watter een is die regte een om te kies.


×