100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Vierdag-werksweek eersdaags getoets

Written by on January 10, 2023

‘n Proeflopie om navorsing te doen oor die impak van ‘n vierdag-werksweek in Suid-Afrika skop in Februarie af.
Dit is reeds in verskeie Europese lande op die proef gestel.
Die idee is om aan werknemers 100% van hul salaris te betaal in ruil vir 80% van hul gewone werksure – maar hulle moet 100% produktief wees.
So verduidelik 4 Day Week South Africa direkteur Karen Lowe aan Andri.
Sy sê dit is ‘n ooreenkoms tussen die werkgewer en werknemer en mag nie die werkgewer benadeel nie.
Luister weer hier.


×