100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Vier mense sterf in botsing op N4 naby Malalane

Written by on November 28, 2023

Vier mense is vanoggend dood in ‘n ongeluk op die N4-tolpad naby Malalane.
Volgens die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid het die botsing om ongeveer 11:00 plaasgevind toe ‘n sedan en ‘n konstruksievoertuig gebots het.
Twee passasiers sowel as beide bestuurders is oorlede.
Een persoon is kritiek beseer.
Die woordvoerder van die departement, Moeti Mmusi:

Foto: Verskaf


×