100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

#Verjaarsdagwiel-wenners glimlag breed

Written by on June 17, 2022

Dit het die afgelope maande omtrent pryse gereën met die #Verjaarsdagwiel en Cappuccinos Nelspruit.
In Mei het geskenkbewyse van BUCO Nelspruit, Caltex Witrivier en Total Hazyview ‘n hele paar wenners verder breed laat glimlag as deel van 100.5FM se verjaarsdagmaand.
Baie geluk aan al die wenners (hier is van hulle). Hou hierdie spasie dop, vir wanneer die #Verjaarsdagwiel sy terugkeer maak.


×