moord

Page: 2

Die familie van die 14-jarige Gabisile Shabane – een van twee kinders wat in Januarie van hul huis in Hlalanikahle in Witbank ontvoer en later vermoor is – het gesê DNS-toetse vertraag die hofsaak. Dit sloer glo omdat sy gedwing is om remvloeistof gemeng met dagga te drink. Dit was kort voor die twee kinders […]

Die saak teen twee Belfast-boere, wat van poging tot moord aangekla word nadat hulle na bewering plaasbewoners met ‘n hamer aangeval het, is tot 8 Junie uitgestel. Salidoor Jacobus en William Wilkinson het voor die Machadodorp streekshof verskyn. Jacobus is tans uit op borgtog van ses duisend rand, en Wilkinson uit op 3000 rand borgtog. […]

Gabisile Shabane, die dertien-jarige Mpumalanga-kind wat aan albinisme gely het en vermoor is, is forseer om remvloeistof te drink voor haar dood. Die hof het gister aangehoor dat die vloeistof met bier gemeng is deur haar ontvoerders, en dat sy ook gedwing is om dagga saam met dit te rook. Beskuldigde nommer een, ‘n tradisionele […]

Die man wat van Nelspruit-inwoner, Liesl Nel, se moord aangekla word, het in die plaaslike streekshof verskyn vir borgtog. Nicholas Magagula se regsvertoonwoordiger het gevra dat sy klient op borg vrygelaat word aangesien hy die enigste broodwinner van sy gesin is. Die staat het borg teengestaan. Die ondersoekbeampte, Jerry Mamba, het ‘n kort weergawe van […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?