Misdaad

Page: 2

‘n Skool in Bosbokrand is gisteroggend na bewering deur ‘n groep plaaslike gemeenskapslede aan die brand gesteek. Dit is glo gedoen omdat hulle nie gelukkig is met die proses van aanstelling aangaande padwerkers in die omgewing nie. Daar is ook van die skool se toerusting gesteel. ‘n Woordvoerder van die skool het gese ‘n groep […]

Twee lede van die Valke het gister voor die Nelspruit streekshof op aanklagtes van korrupsie, verskyn. Petrus Doctor Nkosi, Richard Nkwanyane en ‘n derde beskuldigde, Thsepo Mabizela het voor die hof verskyn. Nkosi en Mabizela word van geldwassery aangekla, en Nkwanyane van diefstal en dwarsboming van die gereg. Nkosi het vroeer die week op ander […]

‘n Verdagte wat glo ‘n slagoffer met ‘n mes by ‘n Nelspruit OTM beroof het, is deur ‘n plaaslike sekerheidsmaatskappy gevang en polisiestasie toe geneem. Callum McPherson, Hi-Tech Sekuriteit, sê hulle Rapid Response-eenheid het die groep verdagtes in hulle voertuig gejaag, waarna een persoon in hegtenis geneem kon word. Nog ‘n verdagte is op dieselfde […]

Diefstal uit voertuie in die Nelspruit-omgewing bly ‘n groot probleem. Daar was vroeër die week ‘n insident in die parkeerterrein van die Westend Spur toe ‘n verdagte uit ‘n silwer Volkswagen Polo sonder nommerplate, geklim het, en in ‘n vrou se voertuig probeer klim het. Die slagoffer was glo besig met haar kind aan die […]

PLAASLIKE NUUS: Tydens die afgelope week is daar in amper 30 voertuie in die Nelspruit-gebied, ingebreek. 24 van die voorvalle was as gevolg van die voertuig-eienaar se nalatigheid. Waardevolle items soos selfone, handsakke en skootrekenaars was in die bogenoemde voertuie gelos. Wat egter kommerwekkend is, is die feit dat meeste van hierdie items weggesteek was […]


Current track

Title

Artist

Background