Limpopo

Stropings-voorvalle op leeus in privaat wildreservate in Mpumalanga en Limpopo, is ‘n nuwe en ernstige gevaar vir hierdie groot katte. Leeus word alreeds ernstig bedreig deur die vernietiging van habitat. Daar is nou minder leeus oor as olifante. Kris Everatt, van die wêreldwye wildekat-bewaringsgroep Panthera, het gesê dat dit het regtig vinnig gebeur in Mosambiek, […]

Twee mans wat skuldig bevind is aan renosterstropery Kruger Nasionale Park, is deur ‘n Limpopo-hof gevonnis. Joseph Molapo en Sebastian Mbhombhi is elk deur die Saselamani streekshof, vir 15 jaar tronk toe gestuur. Die twee stropers, saam met ‘n derde medepligtige, het die park onwettig binnegegaan met die doel om renosterhorings te jag. ‘n Skietgeveg […]

Die liggame van ‘n man en ‘n vrou wat van ‘n boom hang, is in die Groblersdal-omgewing gevind. Dit is glo ná ‘n oënskynlike huishoudelike argument, het die polisie in Limpopo gister gesê. Die polisiediens het die aanhoudende voorvalle van huishoudelike geweld wat soms lei tot die verlies van lewens of beserings, veroordeel, het kolonel […]

Drie vermeende renosterstropers is in hegtenis geneem en meer as tweehonderd duisend rand in kontant en verskeie dele van renosterkarkasse is naby Phalaborwa gekonfiskeer, het die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo gesê. In ‘n gesamentlike poging deur die polisie om misdaad in die provinsie te beveg, het misdaadbestrydingstrategieë, insluitend padblokkades en stop-en-soek-bedrywighede, steeds positiewe en betekenisvolle […]

‘n Ryk Limpopo-wildsboer en onwettige renosterstroper – Freitas Antonio Xavier – is deur die Lephalale-streekhof tot ‘n boete van 1 miljoen rand of 10 jaar tronkstraf, gevonnis. Die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo, luitenant-generaal Nneke Ledwaba, het gesê hy is “verheug” deur die vonnis. Die vonnis kom na ‘n 2017-saak wat deur […]


Current track

Title

Artist

Background