betogings

Besoekers aan die Kruger Nasionale Park moet daarop let dat protes-aksies plaasvind op die pad wat na Numbi-hek lei. Dit is tans ontoeganklik as gevolg van betogers wat die pad blokkeer het. Daar is wel glo dele van die pad wat huidiglik skoongemaak word om toegang te probeer bewerkstellig. Besoekers word egter aangeraai om alternatiewe […]

Die Mall @ eMba-winkelsentrum in Mpumalanga is vroeër die week geplunder en aan die brand gesteek. Die polisie het gesê voertuie is onder sommige van die eiendom wat deur betogers vernietig is. Die polisie het ‘n waarskuwing aan motoriste uitgereik om weg te bly van die omgewing, aangesien die betogers die winkels in die sentrum […]

Besoekers aan die Kruger Nasionale Park is gister gewaarsku dat die Paul Krugerhek ontoeganklik is weens protesaksies. Plaaslike gemeenskappe het ongeveer 20 kilometer voor die hek, die R536-pad blokkeer. Besoekers word aangeraai om steeds alternatiewe hekke soos Phabeni (wat ongeveer 10 kilometer vanaf Hazyview op die R536 is) te gebruik. Die polisie is op die […]

Al drie die Barberton-myne se hoof-ingange is toegemaak deur betogers. Sheba-myn, Consort-myn, sowel as Fairway-myn se werkers word verhoed om te gaan werk deur die betogers. Volgens ‘n bron op die toneel is die protes-aksie ‘n baie plofbare situasie op die oomblik, en die publiek word aangeraai om die omgewing te vermy. Callum McPherson, Hi-Tech […]

‘n Groep toeriste van Australië af, het gedreig dat hulle nooit weer na die Kruger Nasionale Park sal terugkeer nie. Dit volg die geweldadige betogings wat op die R536 en R538 plaasgevind het verlede week. Die Numbi-, Paul Kruger- en Phabeni-hekke was geblokkeer as gevolg van protesaksies op die paaie. Toeriste in die park moes […]

‘n Groep van 23 verdagtes het gister in die Kabokweni streekshof verskyn op klagtes van publieke geweld. Die beskuldigdes het reeds Dinsdag vlugtig in die Masoyi rondgaande hof verskyn waar borg geweier is. Hulle word daarvan beskuldig dat hul deelgeneem het aan die geweldadige betogings Maandag en Dinsdag waar paaie na die Kruger Nasionale Park […]

‘n Plaaslike polisie-offisier het ernstige kopbeserings opgedoen nadat R538-betogers hom met klippe bestook het. Die insident het Maandagaand plaasgevind tydens die protesaksie in Mashushu. Betogers het die paaie blokkeer met brandende bande en stompe. Die polisievoertuig se vensters is stukkend gegooi. Volgens kaptein Naniki Nonyana, woordvoerder van die Masoyi-polisie, is 23 verdagtes in hegtenis geneem […]


Current track

Title

Artist

Background