Bethal

Plofstof is uit ‘n stoorkamer by die Bethal-myn in Mpumalanga gesteel. Volgens Mpumalanga polisiewoordvoerder, Brigadier Leonard Hlathi, is dit onduidelik hoe die verdagtes daarin geslaag het om toegang te verkry tot die stoorkamer. 120 Maxam Magex-houers is gesteel. Daar word geglo dat die plofstof gebruik word in kontant-in-transito-rooftogte, OTM-ontploffings en ander verwante geweldsmisdade.

‘n Man is Vrydagoggend dood in ‘n nywerheidsongeluk in Bethal, het paramedici in Mpumalanga gesê. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici het vroegoggend op die toneel aangekom, en die man gevind waar hy op die grond gelê het. Die slagoffer – vermoedelik in sy 40’s – het tussen ‘n laaigraaf-masjien en ‘n ander […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?