100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Studentebehuising volgende getakel weens geraasbesoedeling

Written by on November 14, 2022

Noudat die geraasbesoedeling waaraan sommige kuierplekke in Mbombela hulle skuldig maak suksesvol aangespreek word, is die van studentehuise volgende in die visier van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT).
Linda Grimbeek het met Ludi gesels oor hul onlangse suksesse, nuwe projekte – en natuurlik die jaarlikse toekennings.
Luister weer hier:

Die saak teen die man wat van die moord op die Duitse toeris aangekla word, is tot 24 Januarie 2023 uitgestel.
Napoleon Joseph Nyalunga staan tereg op aanklagte van moord, poging tot moord en poging tot kaping na hy verlede maand na bewering Jörg Schnarr (67) op die Numbi-pad vermoor het.


×